Modulekode | SLK 762 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - slegs vir BSocSciHons (Sielkunde). Hierdie module behels intermediêre, goed-gevormde en sistematiese kennis en begrip van kognitiewe prosesse ten einde bewese oplossings vir kernvraagstukke in die kognitiewe sielkunde aan te bied. Die module sluit onder andere die evaluering van resente akademiese debatte en diskoerse in kognitiewe sielkunde, analise van kontemporêre kontekste en ‘n kritiese evaluering van kernvraagstukke wat met kognitiewe sielkunde verband hou, in. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App